deur AfriForum | Sep 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers, Johan Fritz en Eben Nel, gaan die AfriForum-buurtwagte in die Kaapse metropool voortaan met...
deur AfriForum | Sep 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het op 12 September voortgegaan om die Montague Kneen-park in Valhalla skoon te maak en talle gemeenskapslede het hand bygesit. AfriForum het talle skrywes aan die Tshwane-metro gerig rakende die toestand van dié park en ook versoek dat...
deur AfriForum | Sep 10, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere hooggeplaaste lede van die ANC. Dié burgerregteorganisasie het ook aangedui dat hy regstappe sal te doen as dit aan die lig sou kom dat staatsbates onregmatig deur die ANC...
deur AfriForum | Sep 10, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie teen die Stad Johannesburg en tersaaklike verskaffers gelê. Hierdie klagtes volg nadat ’n interne ouditverslag van dié stadsraad aan AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 9, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die aanstelling van Mpho Nawa as hoofadministrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting onregmatig goedgekeur is wat duisende Pretorianers tans hoofbrekings gee. AfriForum het reeds hofstukke beteken om die besluit oor die begroting ter syde te...