deur AfriForum | Sep 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 16 September ’n vergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer is. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende persone is tot die...
deur AfriForum | Sep 16, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 3 September ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor ’n groot slaggat in Jeanlaan. Die slaggat het ’n gevaar vir motoriste ingehou wat daagliks dié pad gebruik. AfriForum se Centurion-tak het al verskeie slaggate in die omgewing herstel en het reeds...
deur AfriForum | Sep 16, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum se hofaansoek teen die parlementêre grondwethersieningskomitee oor die proses wat gevolg is om ondersoek in te stel na ’n moontlike wysiging van die Grondwet, om die deur vir onteiening sonder vergoeding oop te maak, is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof...
deur AfriForum | Sep 15, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die gebruik van ’n lugmagvliegtuig wat sekere lede van die party na Harare gevlieg het, as ’n erkenning dat die ANC nasionale bates misbruik...
deur AfriForum | Sep 15, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die Hessekwa-tak se buurt- en plaaswagte het op 12 September aan verskeie opleidingsmodules deelgeneem, waaronder vuurwapenhantering, persoonlike beskerming en selfverdediging. Lede van die Riversdal Sentraal- en Aalwynfleur-buurtwag, asook die Albertinia-plaaswag was...