deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die massapatrollies word verskeie kere deur die loop van die jaar aangebied en...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het op 17 September ’n skoonmaakprojek in Valhalla se sentrale sakekern gehou. Hierdie gebied is al ’n geruime tyd onnet en die tak het talle klagtes daaroor ontvang. Die tak het gevolglik ’n kontrakteur aangestel om die vullis te...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief na die Helderbergkom uitgebrei nadat die organisasie hierdie projek in Mei in die Kaapse metropool van stapel gestuur het. 800 kg nartjies is aan 1 600 bejaardes in verskeie ouetehuise en aftreeoorde in Somerset-Wes...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié dorp ontsmet. Die tak het vroeër vanjaar toerusting aangekoop om sodoende ondernemings en ander instansies met die ontsmetting van hul terreine en geboue te ondersteun....
deur AfriForum | Sep 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vredendal-tak het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek sy deel vir boomplantmaand gedoen deur nartjiebome aan verskeie skole en instansies in die Matzikama-distrik te skenk en te help plant. Die tak het verlede...