deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied het op 18 September deelgeneem aan dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die patrollie het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede plaasgevind, wat gehelp het om...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 19 September bome in ’n park in Heiderand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Die geleentheid is bygewoon deur Dirk Kotze, die waarnemende burgemeester, asook ander raadslede,...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 September ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land vir ’n kort tydperk te verhoog. Dié burgerregteorganisasie is een van die min instansies wat tans hierdie tipe projekte hou. Duisende AfriForum-lede het in samewerking met ander...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 17 September 2020 in samewerking met die SAPD in Riversdal ’n vermeende inbreker in hegtenis geneem. Die SAPD het Johan Crous, voorsitter van die Hessekwa-buurtwag, omstreeks 07:30 op dié Donderdagoggend om...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit – het op Vrydag 18 September aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem. In die Vrystaat het altesaam 17 AfriForum-buurtwagte en 280 patrolleerders...