deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool Hermanus geplant. “Ons bedank elke persoon wat tot die suksesvolle afloop van die projek bygedra het. Die...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die volgende spesies is onder meer geplant: Olienhoutboom, kareeboom, swartebbehoutboom,...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap. “Geskiedenis speel ’n belangrike rol in ons lewe. Dit help ons om uit die verlede te leer om beter besluite in die toekoms te...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, gerig waarin die burgerregteorganisasie versoek dat hy ’n ondersoek loods na die Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris en haar bestuurspan se ondeurdagte optrede tydens die...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 22 September as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantprojek twee stinkhoutbome by Somerset-Wes Primêre Skool geplant. “Om ’n boom te plant is ’n geloofsdaad vir die toekoms. Wanneer jy ’n boom plant weet jy...