deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Parys-tak het op 28 September vyf bome geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Die bome is onderskeidelik by die Sonskyn-tehuis vir bejaardes en die Dome Primary School geplant. Albei dié instansies is baie dankbaar vir die...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen. Die tak het altesaam tien bome geskenk aan skole in die gemeenskap en aan die leerders oorhandig om te plant. “Ons is hier om ’n verskil te maak,” sê Lylani Seitz, voorsitter van AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September tien inheemse bome aan die Morgenzon Landbou Akademie geskenk. Hierdie inisiatief vorm deel van AfriForum se nasionale boomplantmaandprojek. Meer as 3 000 bome is reeds vanjaar reg oor die land geplant. Die tak het die...
deur AfriForum | Sep 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September die driehoek by die Nestlé-brug op dié dorp skoongemaak. Die rotstuin op die driehoek was oortrek met bossies voordat dit skoongemaak is. Dié tak sien reeds vir drie jaar om na die driehoek in Bethal. Talle inwoners en...
deur AfriForum | Sep 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak en buurtwag in Middelburg het onlangs gehelp nadat die SAVF-tehuis vir bejaardes op dié dorp onder ’n brand deurgeloop het. Die brand het op 19 September in die linne- en waskamer gewoed, wat tot gevolg gehad het dat die wasmasjiene, strykysters en...