deur AfriForum | Okt 16, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die moord op Brendin Horner (22), wat onlangs wreedaardig vermoor is op ’n plaas buite dié dorp. Die beskuldigdes in...
deur AfriForum | Okt 16, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum sal dr. Zweli Mkhize, die minister van Gesondheid, se voorgestelde regulasies vir die toesig en beheer van aanmeldbare mediese toestande beveg. Dié voorgestelde regulasies sal verreikende magte aan die minister toeken wanneer die nasionale ramptoestand...
deur AfriForum | Okt 8, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die nuutgestigte beheerkamer wat bystand bied aan AfriForum se noordstreek (Gauteng, Mpumalanga en Limpopo) speel ’n kernrol in die bekamping van misdaad Een suksesverhaal wat daarvan getuig, is die inhegtenisneming van ’n verdagte met ’n gesteelde voertuig in...
deur AfriForum | Okt 8, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het sy aanvanklike besluit om nie die beskuldigde in ’n moordsaak te vervolg nie, omgekeer nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid die klaer in dié saak bygestaan het. Die klaer in die saak se man is in Januarie vanjaar in...
deur AfriForum | Okt 7, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Pres. Cyril Ramaphosa en Bheki Cele, minister van Polisie, moet verantwoordelikheid aanvaar vir die gebeure gister in Senekal tydens die eerste hofverskyning van die moordverdagtes van Brendin Horner (21). Die regering se herhaalde miskenning van plaasmoorde en hul...