deur AfriForum | Okt 26, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se juniorjeugleierskapsontwikkelingspan het op 22 Oktober die Bloemhof Gekombineerde Skool besoek om ’n praatjie te lewer oor selfdoodvoorkoming as deel van dié burgerregteorganisasie se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingsveldtog. Die praatjie handel oor die...
deur AfriForum | Okt 23, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22 Oktober by die Laerskool Proteapark en die Laerskool David Brink in Rustenburg besoek afgelê om bewusmaking te doen rondom afknouery in skole. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te...
deur AfriForum | Okt 23, 2020 | Mediaverklarings
Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, het op 21 Oktober nuwe regulasies in die Staatskoerant gepubliseer wat die verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite ophef, onderhewig aan sekere COVID-19-veiligheidsmaatreëls. Dít volg nadat AfriForum op 22 September...
deur AfriForum | Okt 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Reitz het vandeesmaand aan dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog deelgeneem. Die tak het onder meer paaie geverf en bome by die plaaslike hoërskool geplant. Die projek behels die opknapping van dorpe waarin AfriForum gevestigde takke het....
deur AfriForum | Okt 22, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid spreek sy misnoeë uit oor die onnodige en vermybare verdere vertraging van die saak teen Gerald Hattingh, ’n landdros in die Belville-area. Die saak is tot 25 November 2020 uitgestel nadat dit gister op die hofrol geplaas is vir...