deur AfriForum | Okt 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 27 Oktober ’n dringende skrywe aan die Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro gerig oor onverwerkte riool wat in die Hennops-, Kaalspruit- en Sesmylspruitrivier invloei. Dié drie riviere word al vir jare reeds erg besoedel weens onverwerkte riool...
deur AfriForum | Okt 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Verskeie projekte is onlangs in die Kaapse metro aangepak as deel van AfriForum se #VegEnBou-week om dié area skoon te maak en te verbeter vir sy inwoners. Daar is onder meer instandhoudingswerk by die Kasteel die Goeie Hoop gedoen en sowat 40 bome is in dié week...
deur AfriForum | Okt 27, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Concordia op 25 Oktober 2020 bygewoon. James Stone, AfriForum se ondervoorsitter vir die Springbok-tak, het by dié verhoor gepraat....
deur AfriForum | Okt 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Centurion-tak het op 23 Oktober drie herwinningshokke en een ton sakke aan die Laerskool Wierdapark geskenk. Die skool het reeds ’n baie suksesvolle herwinningsprojek aan die gang en die hokke sal bydra tot hierdie projek. Die sakke word in die hokke...
deur AfriForum | Okt 26, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum, wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa verteenwoordig, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) geloof vir die deurbraak in dié moordondersoek, asook die feit dat die SAPD die afgelope...