deur AfriForum | Okt 29, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 27 Oktober ’n buurtwag gestig ná verskeie vergaderings met rolspelers binne die dorp en sy omliggende landelike gebiede. In byna alle gebiede is daar reeds voorheen gewerk om veiligheid te bevorder, maar daar was ’n behoefte aan...
deur AfriForum | Okt 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Malmesbury-tak het op 22 Oktober altesaam 385 boeke aan die O.J. Erasmus Primêre Skool geskenk as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die skool se biblioteek het ’n behoefte aan leesboeke en die plaaslike AfriForum-tak kon danksy verskeie...
deur AfriForum | Okt 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs die Kamdeboo-tak gestig ná ’n beroep deur gemeenskappe in Graaff-Reinet, Willowmore en Aberdeen. Die tak is reeds op 14 Oktober gestig maar die bestuurslede is onlangs aangewys. Die takbestuur is soos volg verkies: Rene Posthumus (voorsitter),...
deur AfriForum | Okt 28, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse Landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak sal môre, 29 Oktober 2020, verder aangehoor word. Dít...
deur AfriForum | Okt 27, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum – wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa verteenwoordig – was vandag saam met sy broer Sifiso in die Boksburg Landdroshof, waar vyf verdagtes ná hul...