deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag sy hofsaak teen Black First Land First (BLF) se Andile Mngxitama in die Gelykheidshof in Johannesburg voortgesit. Die saak hou verband met Mngxitama se kommentaar in 2018 toe hy gesê het dié party is van plan om vyf wit mense te vermoor vir elke...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Blogs
“Jesus, ek weet dat ek tot alles in staat is deur U wat my die krag gee. Dankie dat U saam met my buk om die legkaartstukkies van my lewe op te tel elke keer as dit in duie stort. Dankie dat daar een ry spore is in die tye wanneer U my dra. Dankie dat U altyd daar is...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Overstrand-tak het op 2 November as deel van die tak se #OnsDorp-projek die begraafplaas in Onrus skoongemaak. Dié projek volg nadat AfriForum klagtes van gemeenskapslede ontvang het dat die...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Mosselbaai op 30 Oktober bygewoon. Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, het by dié verhoor gepraat....
deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het saam met verskeie ander organisasies oor die afgelope week tonne produkte asook fondse ingesamel vir boere wat deur die onlangse vernietigende brande in die Vrystaat geraak is. Die publiek het die afgelope week duisende bokse met blikkieskos,...