deur AfriForum | Des 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 11 Desember glimbaadjies, windbrekerbaadjies en hoedens aan 24 karwagte, wat in die middedorp van Hermanus werksaam is, geskenk. Hierdie inisiatief is in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die...
deur AfriForum | Des 15, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het op 12 Desember brandbestrydingstoerusting aan die Tokoloko-brandvereniging in die Boshof-distrik geskenk om hul in die toekoms te help met brandbestryding. Altesaam 12 Husqvarna-blasers, wat saam met water gebruik word om teen brande te blaas, is aan...
deur AfriForum | Des 14, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek vordering gemaak in die saak oor rassediskriminasie in skolenetbal nadat vyf ouers wie se kinders deur Netbal Suid-Afrika (NSA) benadeel was, ingestem het om deel te vorm van AfriForum se hofsaak by die...
deur AfriForum | Des 11, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Regter Norman Davis het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ten gunste van AfriForum, asook vier matrikulante, beslis in dié vyf mede-applikante se hofaansoek rakende die oorskryf van twee eindeksamenvakke. Die hof het beslis dat Angie Motshekga,...
deur AfriForum | Des 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het tesame met sy tak in Centurion verskeie probleme onder die Tshwane-metro se aandag gebring en versoek dat die probleme dringend aangespreek moet word. AfriForum het op 4 Desember ’n skrywe aan die metro gerig oor ’n waterlek in Montague Kneen-park in...