deur AfriForum | Jun 21, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Machadodorp het insette gelewer teen ’n beplande myn op die De Kroon-plaas in die Machadodorp-omgewing. Hierdie aksie volg nadat Singo Consulting ons in kennis gestel het het dat Legare Mining Services beplan om steenkool te ontgin. Hierdie is die...
deur AfriForum | Jun 21, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het ’n volhoubare skoonmaakprojek in Voortrekkerstraat, die hoofstraat van die dorp, van stapel gestuur. Met behulp van al die werkers en betrokke persone is daar fluks aan die werk gespring. Onkruid is uitgehaal en plante is weer mooi...
deur AfriForum | Jun 20, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het ’n formele PAIA-aansoek aan die Ministeriële Advieskomitee (MAK) oor COVID-19 en die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktereguleringsowerheid (SAHPRA) gestuur. Die doel van die aansoek is om die dokumente en ander...
deur AfriForum | Jun 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lydenburg-tak het in Junie die duikweg in Lydenburg skoongemaak. Hierdie projek is begin om die algehele netheid van die duikweg in die dorp te verbeter, die pad te beveilig en onderhoud te vergemaklik. Die slote vir dreinering is ook oopgemaak en...
deur AfriForum | Jun 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Dullstroom-buurtwag het in Junie gehelp om voorbrande in dié dorp te maak. Daar is op verskeie gebiede in en om Dullstroom gefokus en die plaaslike brandweer en boere rondom Dullstroom het saam aan die projek gewerk. “Die projek is daarop gemik om die...