deur Forum Nuus | Aug 28, 2017 | Artikels
Moet hulle nie onderskat nie. Dít is nou die leerlinge van die Hoërskool Nelspruit wat die afgelope naweek hul slag in AfriForum se Dink-of-Sink-debatskompetisie gewys het. Die skool het vir die eerste keer aan dié gewilde wedstryd deelgeneem en albei senior...
deur Forum Nuus | Aug 21, 2017 | Artikels
Grace Mugabe, Zimbabwe se presidentsvrou, mag dalk vandag veilig terug op eie bodem voel, maar die stryd om haar tot verantwoording te roep, duur voort. Dit is dié mening van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, én die burgerregte-organisasie se regspan....
deur Forum Nuus | Aug 21, 2017 | Artikels
In een van die bloedigste naweke sedert die begin van die jaar, is vier mense in vyf plaasaanvalle vermoor. Die landbou-organisasie TLU SA waarsku dat vanjaar dalk een van die ergste jare nog kan wees wat plaasaanvalle en wrede moorde betref. Sedert die begin van die...
deur Forum Nuus | Aug 17, 2017 | Artikels
Die jong model wat beweer dat sy in die naweek deur die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, met ’n koord in ’n hotelkamer in Sandton aangerand is, gaan deur AfriForum bygestaan word. Gabriella Engels (20) het vandag reeds trauma-berading gekry ná die voorval...
deur Forum Nuus | Jul 20, 2017 | Artikels
’n Opwindende entrepreneurskompetisie, wat een van AfriVriendelik se inisiatiewe is, is vandag in Pretoria bekend gestel. Dié kompetisie het ten doel om entrepreneurs, wat in Afrikaans sake doen, se onderneming ’n hupstoot en sommer baie blootstelling te gee....