deur Forum Nuus | Okt 4, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie gaan binnekort verskeie nasionale staatsdepartemente strafregtelik aankla vir beweerde wanbesteding van meer as R16 miljard gedurende die 2015/2016 geldjaar. AfriForum het pas ’n omvattende verslag bekend gemaak waarin die wanbesteding...
deur Forum Nuus | Okt 2, 2017 | Artikels
Deur Alana Bailey In ’n onlangse artikel [http://forumnuus.co.za/afrikaans-gedy-internasionaal/] berig Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch oor al die lande waar Afrikaans tans as vak aangebied word. Aan universiteite in onder meer Rusland, Pole, Oostenryk en...
deur Forum Nuus | Sep 28, 2017 | Artikels
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, het vandag meer lig gewerp op ’n “eksperiment” waarby hy betrokke is met die digitalisering van die Ora, die geldeenheid van Orania. Roodt is besig met navorsing om te sien wat die impak hiervan gaan wees. Een van die...
deur Forum Nuus | Sep 21, 2017 | Artikels
’n Gesin van Gauteng is vandag in rou gedompel nadat hul 13-jarige seun vermoedelik aan beserings weens afknouery by die skool dood is. AfriForum as burgerregte-organisasie is geskok oor die dood van Louis de Jonge, ’n leerling aan die Noorderlig Gekombineerde Skool...
deur Forum Nuus | Sep 21, 2017 | Artikels
Die hele debat oor post-kolonialisasie en dekolonialisasie kan nie sinvol gevoer word sonder om opnuut oor die impak van die Anglo-Boereoorlog te besin nie. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê die historiese rol wat Afrikaners in die stryd teen...