deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Taksuksesse
NOORDSTREEK LIMPOPO AfriForum se buurtwagte in Ellisras, Nylstroom, Warmbad, Tzaneen, Matlabas en Marble Hall het in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Taksuksesse
NOORDSTREEK LIMPOPO GAUTENG Die burgerregte-organisasie AfriForum het die vullisterreine aan die Oos-Rand geoudit as deel van sy nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. AfriForum se buurtwagte in Alberton, Brakpan, Germiston en...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Taksuksesse
NOORDSTREEK LIMPOPO Naboomspruit AfriForum se Naboomspruit-tak het ’n projek gedryf om dié dorp weer mooi te maak. Die tak het by al vier die ingange na die dorp groot nabome geplant en die potte waarin dit geplant is nuut oorgeverf. Verder het die tak ook slaggate...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige kommer uitgespreek oor mediaberigte waarin beweer word dat die ANC-regering beoog om die begroting van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) met R6 miljard te besnoei. Die beoogde begrotingsbesnoeiing, saam die...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 18 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF drie vermeende verdagtes vasgetrek. Die buurtwag en GPF het op ’n noodroep op die plaaslike Benoni-radiogroep gereageer oor ’n diefstal by ’n kleinhandelaar in die dorp. Toe die...