deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 23 Julie 2019 ’n Stop the bleed-klas vir die gemeenskap aangebied. Tydens dié opleiding leer gemeenskapslede hoe om in ’n noodsituasie te reageer – om erge bloeding van ’n wond op die regte manier te stop en hoe om korrek druk...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugportefeulje van AfriForum se Wes-Moot-tak het op 20 Julie 2019 opleiding in brandbestryding vir die plaaslike jeug aangebied. Tydens dié opleiding het die jeug geleer om te onderskei tussen ’n brand van algemeen vlambare stowwe, en chemiese en elektriese...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Veldtogte en petisies
Die Tshwane Metro het gesê dat Koopkrag-gebruikers in November gekrediteer sal word om die onregmatige tariefverhoging wat hulle in Julie en Augustus moes betaal, reg te stel. Voeg jou naam by die petisie om AfriForum jou mandaat te gee om toe te sien dat die...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in Suid-Afrika verslag te doen. Dit volg nadat verskeie internasionale en buitelandse media groot blootstelling gegee het aan ’n valse bewering dat...
deur AfriForum | Jul 24, 2019 | Veldtogte en petisies
Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin. Dit hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en...