deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het die afgelope naweek veiligheid in hul gebied opgeskerp deur gedeeltes van die heining langs die treinspoor reg te maak nadat sowel die Oos-Moot- as Moot-buurtwagte op 25 Julie te voet aan patrollies deelgeneem het. Buurtwaglede het...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op die Addo- en Kirkwood-gemeenskap om hul veiligheid en paraatheid op te skerp. Dié gebied is sedert einde Maart deur sewe plaasaanvalle geteister. In die mees onlangse geval, op 1 Augustus omstreeks 20:30, is 24...
deur AfriForum | Aug 5, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat hy en sy span hulle aan die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy onttrek. Jimmy is in Desember 2015 oorlede nadat die Ford Kuga wat hy bestuur het aan die brand...
deur AfriForum | Aug 5, 2019 | Ongekategoriseerde, Blogs
Deur Natasha Venter Belastingbetalers behoort benoud te wees oor dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, se onlangse aankondiging dat die finale Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) voor Maart 2020 in werking sal tree. Die inwerkingtrede van hierdie...