deur AfriForum | Aug 21, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en Andile Mngxitama is vandag tot 18 en 20 September 2019 uitgestel. Dít volg nadat die BLF en Mngxitama vir uitstel gevra het sodat hul regspan vir die saak kan voorberei. Mngxitama sou tot en met gister...
deur AfriForum | Aug 20, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se tak in Hartbeespoort het onlangs basiese toerusting aan die plaaslike plaaswag en die Ifafi/Melodie-, Meerhof- en Schoemansville-buurtwag geskenk. “As AfriForum se Hartbeesport-tak wil ons graag ’n bydrae tot die huidige buurtwagstrukture in...
deur AfriForum | Aug 19, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
AfriForum het besluit om sy bestuurstrukture funksioneel te herbelyn om aan die eise te voldoen wat dié organisasie se sterk groei stel. AfriForum se ledetal het pas die 226 000-kerf verbygesteek, en boonop het dié organisasie se aktiwiteite, projekte en aantal...
deur AfriForum | Aug 16, 2019 | Veldtogte en petisies
In 2017 en 2018 help AfriForum se noodfonds om voer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede regoor Suid-Afrika te skenk. Sewentien vragmotors het bykans 8 200 km oor 76 uur afgelê om 510 ton voer af te lewer. Een 50 kg-sak voer = R170 1 sak voer kan 15 ooie per...
deur AfriForum | Aug 15, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings
AfriVriendelik neem vanjaar hande met Akademia om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Akademia het van 2013 tot 2016 die bekende Sakeplankompetisie aangebied en AfriVriendelik bied sedert 2017 die entrepreneurskompetisie aan. Saam kan dié twee inisiatiewe egter...