deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die gehalte van dorpe se...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Mediaverklarings
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte van minagting van die hof verskyn het. Die klagte deur die Nelson Mandela-stigting (NMS) is ingedien nadat Roets ’n afbeelding van...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Blogs
Deur Ernst Roets Die ideologie van wit nasionalisme is een wat ontbloot en teengestaan moet word. Wit nasionalisme is al op baie verskillende maniere beskryf, maar dit kom neer op die bevordering van die belange van wit mense omdat hulle wit is. Swart nasionalisme kan...
deur AfriForum | Sep 4, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 31 Augustus 2019 diewe aangekeer wat besig was om gesteelde koper van die Palabora Mining Company (PMC) te vervoer. Een van die verdagtes is deur ’n buurtwaglid opgemerk tydens ’n patrollie in Koperweg, toe die verdagte tussen bosse...
deur AfriForum | Sep 3, 2019 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die aanhitsing van geweld teen minderhede deur Julius Malema, EFF-leier, vandag veroordeel en ’n beroep op politieke leiers gedoen om hulle vir die beskerming van burgerlike vryhede te beywer sonder om hulle tot aanhitsing te...