deur AfriForum | Sep 19, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het die afgelope naweek vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi. Dié opleiding vorm deel van ’n opleidingsprogram wat deur AfriForum se veiligheidstrukture van stapel gestuur...
deur AfriForum | Sep 19, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 17 September 2019 opleiding in regsaspekte vir patrolleerders ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het dié...
deur AfriForum | Sep 19, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het in samewerking met Jeug in Aksie en Margate Ratepayers’ and Residents’ Association weer eens hul moue opgerol en op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie op Margate se hoofstrand aangepak. Dié skoonmaakaksie is...
deur AfriForum | Sep 19, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 September 2019 vyftig bome by Vaal Pets geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, beoog die organisasie...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Alberton het die afgelope naweek in samewerking met die Nasionale Paramediese Dienste (NPD) bejaardes van die Brackenhurst- en Brackendowns-gebied ondersteun wat erg onder waterprobleme gebuk gaan. Die onderskeie organisasies het van ’n waterpunt...