deur AfriForum | Nov 12, 2019 | Mediaverklarings, Projek Nehemia Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 9 Novemeber 2019 Projek Nehemia-opleiding aan buurtwaglede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Lede van buurtwagte in Brits, Rustenburg, Fochville en Benoni het ook dié opleiding bygewoon. Projek Nehemia is ’n strategie teen geweldsmisdaad....
deur AfriForum | Nov 12, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n brief aan president Cyril Ramaphosa, minister van finansies Tito Mboweni en minister van gesondheid Zweli Mkhize gestuur waarin die burgerregteorganisasie waarsku dat die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV)...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om buurtwagsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Na verwagting sal misdaad oor die komende feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Stilbaai gestig. Dié stigting is deel van die AfriForum-tak in Hessekwa se visie van ’n veilige omgewing waarin alle inwoners hul deel kan bydra. AfriForum se Goukou-plaaswag – wat al...
deur AfriForum | Nov 8, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, waar ons instandhoudingswerk ter waarde van R20 000 gaan doen. Ons wil by nóg skole betrokke raak, maar het jou hulp nodig om dié skole te...