deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA), wat daarop gemik is om Molokwane te laat skors, hangende ’n ondersoek teen haar. AfriForum het klagtes ontvang dat Molokwane haarself wangedra het en rassistiese...
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien oor hul gebrek aan dienslewering. Van die kwessies is: aanhoudende kragonderbrekings; waterlekkasies en -vermorsing; gebreekte straatligte; en ‘n gebrek aan...
deur AfriForum | Nov 15, 2019 | Veldtogte en petisies
Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan inspring en jou help met vullisverwydering. As jy ’n AfriForum-lid is en van die diens wil gebruik maak, stuur jou besonderhede en lidnommer na jou plaaslike takvoorsitter....
deur AfriForum | Nov 14, 2019 | Veldtogte en petisies
Die Oos-Kaapse regering beplan ’n voorgestelde naamsverandering van Port Elizabeth na Gqebera. AfriForum is gekant teen hierdie voorgenome besluit. Openbare kommentaar kan tot 21 November ingedien word. Vul jou naam hier in om die naamverandering teen te...