deur AfriForum | Apr 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het ’n beroep op die regering gedoen om die SAUK te laat privatiseer. Dít volg nadat dit onlangs aan die lig gekom het dat die SAUK in ’n ernstige finansiële verknorsing is en nie in staat is om werknemers te betaal nie. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof...
deur AfriForum | Apr 5, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum begin burgerlike mosie van wantroue in president Zuma AfriForum stel ’n burgerlike mosie van wantroue in president Jacob Zuma bekend. Die mosie van wantroue is opgestel in die vorm van ’n aanlyn-petisie wat by die Speaker van die Nasionale...
deur AfriForum | Apr 5, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag op die burgerregte-organisasie se webtuiste ’n burgerlike mosie van wantroue teen president Jacob Zuma van stapel gestuur. Dít volg ná die onlangse skommeling van die kabinet en Suid-Afrika se kredietstatusafgradering na rommel deur die...
deur AfriForum | Apr 5, 2017 | Argiewe
AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te verhoed dat hulle mense aanhits om grond onwettig op 6 April 2017 te beset. Daar bestaan tans baie onsekerheid oor of grondgrype wel môre gaan plaasvind....
deur AfriForum | Apr 5, 2017 | Argiewe
Die hofbevel wat AfriForum en AfriSake op 7 Maart 2017 teen Julius Malema, leier van die EFF, verkry het is uiteindelik op 30 Maart 2017 persoonlik op Malema beteken. Die interdik is teen die EFF en Malema verkry om hulle te verhoed om op 6 April 2017 landwyd...