deur AfriForum | Apr 22, 2017 | Argiewe
AfriForum verwelkom die persombudsman se beslissing dat die artikel getiteld “Could it be time to deny white men the franchise?” wat op The Huffington Post Suid-Afrika gepubliseer is, diskriminerend en neerhalend is. Dít volg nadat AfriForum The Huffington Post...
deur AfriForum | Apr 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Delareyville is besig met instandhoudingswerk in die dorp aangesien die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit versuim om sy pligte in hierdie verband na te kom. Jacques du Plessis, komiteelid van die tak, het reeds ses stoptekens vervang en die tak...
deur AfriForum | Apr 19, 2017 | Argiewe
’n Lid van die pasgestigte AfriForum-buurtwag in Gansbaai het op 18 April 2017 op 40 kg se perlemoen met ’n geraamde straatwaarde van R80 000 beslag gelê. Die buurtwaglid, wie se naam om veiligheidsredes weerhou word, het patrollie in De Kelders, ’n buurt van...
deur AfriForum | Apr 13, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk ontvang het. “Dit beteken dat die buurtwag nou sy kommunikasie- en veiligheidsnetwerk baie wyer kan uitbrei,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se...
deur AfriForum | Apr 11, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister begin om 738 m2 se slaggate in die strate van Bloemfontein teen ’n koste van R250 000 te herstel. Die eerste aksie het in Fleurdal afgeskop. “Ons gemeenskap kan nie meer terugstaan en toekyk hoe ons stad agteruitgaan...