deur AfriForum | Apr 26, 2017 | Argiewe
Gauteng se aanlynskoleregistrasieproses vir leerders wat in 2018 in graad 1 of 8 sal wees, open op 2 Mei 2017 om 8:00. Volgens Carien Bloem, projekkoördineerder vir onderwys by AfriForum, het die aanlynregistrasieproses in die verlede groot probleme in die provinsie...
deur AfriForum | Apr 24, 2017 | Argiewe
Lede van die AfriForum-buurtwag in Tzaneen het pas die eerste fase van hul formele opleiding voltooi. Dié opleiding behels die organisering en uitvoering van doeltreffende patrollies, toneelhantering, voorvalbeheer, asook ’n uiteensetting van die wetlike aspekte...
deur AfriForum | Apr 24, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het vandag in samewerking met lede van dié burgerregte-organisasie, twee mansstudente aangekeer wat pepersproei gespuit het in ‘n klas by die Universiteit van die Vrystaat (UV). Die klas moes as gevolg hiervan ontruim het. Volgens...
deur AfriForum | Apr 24, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Overstrand-tak het vandag 95 Afrikaanse verseboeke aan die Hoërskool Hermanus geskenk. “AfriForum ondersteun alle inisiatiewe wat die onderrig van Afrikaans bevorder. Hoewel die boeke deur die departement van onderwys...
deur AfriForum | Apr 24, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, het verlede week ’n skoonmaakprojek op die hoek van Coligny- en Prinsesstraat geloods. Dít volg nadat die plaaslike buurtwag hierdie gebied as ’n gevaarsone en wegkruipplek vir...