deur AfriForum | Mei 2, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Marble Hall en Naboomspruit het in Maart en April 2017 gehelp om 8 000 liter water vir die Calvinia-gemeenskap, wat tans onder ’n ernstige droogtekrisis gebuk gaan, in te samel. Die onderskeie takke het ook altesaam R10 000 aan die gemeenskap...
deur AfriForum | Mei 2, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit het vandag hul volgende stap in die geveg teen onbehoorlike inmenging in Suid-Afrikaanse sport aangekondig. In die hofstukke, wat vandag beteken is, word die Suid-Afrikaanse Rugby Unie (SARU), Krieket Suid-Afrika (KSA), Atletiek Suid-Afrika...
deur AfriForum | Apr 26, 2017 | Argiewe
AfriForum in samewerking met die Solidariteit Beweging hou op 6 Mei 2017 ’n nasionale veiligheidsberaad by Heartfelt Arena in Pretoria. Verskeie kenners in die gemeenskapsveiligheidsektor gaan gemeenskappe toespreek oor hoe hulle misdaad kan hokslaan. “Die...
deur AfriForum | Apr 26, 2017 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 25 April 2017 10 stoptekens aan die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit oorhandig. Dít volg nadat die plaaslike tak ’n tekort aan stoptekens in die dorp as probleem geïdentifiseer het. Dit gaan die dorp vir alle motoriste veiliger maak....
deur AfriForum | Apr 26, 2017 | Argiewe
Die plaasmoord- en plaasaanvalstatistiek vir die 2016/2017-finansiële jaar is vandag deur die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI) in Pretoria bekend gestel. Die totale aantal geverifieerde plaasaanvalle vir die 2016/2017-tydperk is 357 en die aantal plaasmoorde ’n...