deur AfriForum | Mei 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 5 Mei 2017 in samewerking met die Hervormde Kerk, karwagte, vrywilligers en die plaaslike munisipaliteit ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur wat begin het by die Woolworths in Nelson Mandelarylaan en by die MTN-winkel in...
deur AfriForum | Mei 5, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope week begin om slaggate in Hoëveldlaan, Van der Stellaan, Van Riebeeckstraat, Wichtstraat, Malherbestraat en Nestlé-hoek, asook Simonstraat te herstel. Die tak beplan volgende om slaggate in Du Plooystraat, waar die dorp se...
deur AfriForum | Mei 5, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriSake het ’n gesamentlike hofaansoek teen Eskom gebring om dié kragreus te verplig om die korrekte prosedures rakende die invordering van munisipale skuld, te volg. Dít ten einde eindverbruikers wie se kragrekeninge ten volle betaal is, te beskerm teen...
deur AfriForum | Mei 5, 2017 | Argiewe
AfriForum het gister sy blou-en-groendruppelprojek vir 2017 in Randfontein bekend gestel en is besig om spanne regoor die land te mobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte in dorpe te toets waar daar aktiewe AfriForum-takke is. “Dit is duidelik dat die regering...
deur AfriForum | Mei 2, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het gedurende die afgelope langnaweek spoedhobbelwaarskuwingstekens, ’n toegeeteken asook stoptekens in verskeie areas van die dorp opgerig. Hierdie projek is deur die tak geloods as gevolg van padveiligheidsrisiko’s wat bestaan omdat...