deur AfriForum | Mei 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanmiddag strafregtelike klagtes by die Lyttelton-polisiestasie teen die persoon agter die Thandiswa Mawisa Facebook-profiel gelê. Dié klagtes hou verband met verskeie onlangse boodskappe wat sy op Facebook geplaas het...
deur AfriForum | Mei 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het onlangs ’n vullisterreinoudit by die Hatherley munisipale vullisterrein gedoen wat toon dat dié terrein aan slegs 24% van die minimum wetlike vereistes voldoen. Die oudit word gedoen deur minimum vereistes soos uiteengesit in die...
deur AfriForum | Mei 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het op 9 Mei 2017 rommel verwyder wat onwettig voor die FNB in Evander gestort is. Dít volg nadat een van die taklede op sosiale media van die onwettige storting bewus geword het. Die tak beplan ook om dié onwettige storting verder te...
deur AfriForum | Mei 9, 2017 | Argiewe
Kol. Sabata Mokgwabone van die SAPD het inwoners van Coligny gemaan om nie privaat sekuriteitsdienste aan te stel nie, omdat dit die polisie se mandaat is om mense se lewens en eiendom te beskerm. AfriForum moedig mense egter aan om in gevalle waar die polisie in hul...
deur AfriForum | Mei 8, 2017 | Argiewe
AfriForum raai mense aan om paraat te bly na vandag se onluste wat in Coligny uitgebreek het na afloop van die suksesvolle borgaansoek in die saak teen Pieter Doorewaard en Phillip Schutte. Die dorp is tans rustig soos bevestig deur AfriForum-veiligheidstrukture en...