deur AfriForum | Mei 24, 2017 | Argiewe
AfriForum het ’n aansoek in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) geloods om die dokumentasie rakende Brian Molefe se terugkeer na Eskom na te gaan. Dit volg ná bewerings dat Molefe nie heraangestel is nie, maar met...
deur AfriForum | Mei 23, 2017 | Argiewe
Die druk wat AfriForum Jeug op die Grootfontein Landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap weens die swak verblyftoestande en algemene geriewe by dié kollege toegepas het, het die kollegebestuur nou genoop om sowat R10 miljoen vir herstelwerk en opgraderings opsy te...
deur AfriForum | Mei 23, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite versuim om hul diensleweringspligte na te kom. Die vul van slaggate, die instandhouding van paaie, die skoonmaak van parke en die herstel van straatligte is vir AfriForum prioriteitsake en ons...
deur AfriForum | Mei 23, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het op 23 Mei ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria (UP) wat op kampus rondgeloop het met hemde waarop “One Settler, One Bullet” gedruk is. “Dit is niks minder as haatspraak nie en is...
deur AfriForum | Mei 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het Saterdag, 20 Mei 2017, die gebied rondom die verkeersdepartement se kantoor op die dorp skoongemaak. Die gemeenskap was moeg vir die vullis wat rondom en binne die terrein gelê het en het besluit om dit self skoon te maak....