Header Artwork

AfriForum se Standerton-tak vervang padveiligheidstekens

Die AfriForum-tak in Standerton het die afgelope naweek fase een van sy padveiligheidsprojek geloods. Dít volg nadat taklede talle padveiligheidstekens wat verlore of nie sigbaar is nie as ’n gevaar vir padgebruikers geïdentifiseer het. “AfriForum prioritiseer die...

Wandel met Waardigheid-wenners aangekondig

Dit is die tweede jaar dat AfriForum die Wandel met Waardigheid-dissiplinekompetisie in skole hou ter bewusmaking en bevordering van die waarde van positiewe dissipline in skole. Dit is vir AfriForum ’n groot eer om Middelburg Hoërskool hierdie jaar met die toekenning...

AfriForum-buurtwagte red polisieoffisier uit motorwrak

AfriForum se Sektor 5-buurtwag in Bloemfontein het op Vrydagaand, 26 Mei, ’n kernrol gespeel tydens die suksesvolle hantering van ’n ongelukstoneel in Pasteurrylaan in dié stad. Danksy AfriForum-buurtwagte se gevestigde netwerke en sisteme is mediese hulp na dié...

AfriForum skiet kolskoot in vuurwapenaansoek

AfriForum het vandag ’n hofbevel teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekom ten einde die vuurwapensyfers wat die burgerregte-organisasie in ’n aansoek van die SAPD aangevra het, te bekom. Kragtens die hofbevel is die PAIA-aansoek na die polisie terugverwys en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN