Header Artwork

AfriForum se Rayton/Cullinan-tak maak grondpad reg

AfriForum se tak in Rayton en Cullinan het op 3 Junie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Elandshoek ’n provinsiale grondpad herstel. Die padoppervlak was oneweredig as gevolg van vragmotors wat die pad gebruik en veroorsaak dat rotse uitbult en die pad...

AfriForum na KZN-premiersberaad genooi

AfriForum was een van die organisasies wat uitgenooi is om verlede week ’n beraad in KwaMashu, Durban, by te woon wat deur Willies Mchunu, premier van KwaZulu-Natal, aangebied is. Verskeie burgemeesters vanuit dié provinsie, asook LUR’s en gemeenskapsleiers –...

AfriForum toets watergehalte in Limpopo-provinsie

AfriForum het die water in Phalaborwa, Louis Trichardt, Marble Hall, Nylstroom, Naboomspruit, Warmbad, Tzaneen, Pietersburg, Haenertsburg en Vaalwater in Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en rioolwater te bepaal.  “Ons het vasgestel dat die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN