deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Veldtogte en petisies
Wat is Projek Nehemia? Projek Nehemia is ’n projek met die doel om die veiligheid, vrede, voorspoed en selfbehoud van weerlose mense en minderheidsgroepe in Suid-Afrika te verseker deur daadwerklik tot die doeltreffende bekamping van geweldsmisdaad by te dra. Daarmee...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Christiana het besluit om die voortdurende rioolprobleme in die dorp onder die Lekwa-Teemane Munisipaliteit se aandag te bring deur ’n rooi lint of iets soortgelyks aan ’n voorwerp vas te bind wat so na as moontlik aan die rioolprobleem is. ’n...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het die afgelope maand Stellaland se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae dui aan dat die drinkwater skoon is. “Ons kon vasstel dat Stellaland se drinkwater skoon is, geen swaarmetale bevat...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesweek Hartbeespoort, Brits en Mooinooi se drinkwatergehalte as deel van die burgerregte organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en vasgestel dat dit skoon is. “Ons kon vasstel dat hierdie drie dorpe, in die Madibeng...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het die water in Kuruman, Kathu, Postmasburg, Upington, Springbok en Kammiesberg in Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en rioolwater te bepaal. “Ons het vasgestel dat die drinkwater in die provinsie skoon is en geen swaarmetale bevat...