deur AfriForum | Jun 14, 2017 | Argiewe
Dr. David Klatzow, bekende forensiese wetenskaplike, het vandag namens die burgerregte-organisasie AfriForum die moontlike oorsaak van die brande in Knysna en omliggende gebiede begin ondersoek. Die eerste fase van die ondersoek behels om alle relevante inligting...
deur AfriForum | Jun 14, 2017 | Argiewe
AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dit fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel op die gehalte van die water wat ná die proses as eindproduk in die vorm van...
deur AfriForum | Jun 14, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n buurtwag in Coligny op die been gebring om misdaad in dié dorp te bekamp. “Die buurtwag het ten doel om saam met die SAPD en plaaslike veiligheidsinstansies te werk om misdaad te bekamp en die gemeenskap in tye van...
deur AfriForum | Jun 14, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier van die EFF, enige hofdokumente ingedien het in verband met sy beweerde aansoek om die Wet op Oproerige Byeenkomste, 1956 (wetno 17 van...
deur AfriForum | Jun 14, 2017 | Argiewe
Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit het gister ’n rioollekkasie in Secunda herstel ná volgehoue druk deur die plaaslike AfriForum-tak. Dít volg nadat Hennie Pretorius, voorsitter van die tak, deur lede van die publiek van dié lekkasie in P.D.P. Krugerweg ingelig...