deur AfriForum | Jun 20, 2017 | Artikels
AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek na die onsmaaklike voorval by die Texamo Spur loods – te maak nie. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, gee die organisasie se redes vir...
deur AfriForum | Jun 19, 2017 | Argiewe
AfriForum se Bethlehem-tak het op 14 Junie 2017 selfverdedigingsklasse vir nagenoeg 60 gemeenskapslede in dié dorp aangebied. “Alle Suid-Afrikaners moet oor die vermoë beskik om hulself te verdedig. ’n Mens kan op enige oomblik in ’n gevaarlike situasie beland en...
deur AfriForum | Jun 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het binne vier maande meer as 2 000 slaggate in dié dorp herstel. Dit behels ’n area van meer as 8 000 m2. “Ons sal nie meer terugstaan en toekyk hoe Potchefstroom agteruitgaan nie. AfriForum sal voortgaan om deur die loop van die...
deur AfriForum | Jun 15, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum Jeug vier nie vanjaar Jeugdag nie omrede die ANC-regering toenemend sy onbevoegdheid ten toon stel en die omstandighede in Suid-Afrika gevolglik ’n al hoe swakker toekomsverwagting vir die Suid-Afrikaanse en Afrikanerjeug...
deur AfriForum | Jun 15, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag op versoek van die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand verskeie benodighede vir slagoffers van die brandgeteisterde Knysna-gemeenskap aangekoop, waaronder gasstowe, gasbottels, potte, panne en opskeplepels. Dié...