Header Artwork

Versterk ons klag

Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om dié saak tot op internasionale vlak te beveg. ’n burgerregtewaghond- en vakbondafvaardiging gaan vandeesweek klagtes by vyf internasionale sportliggame...

AfriForum se Swartruggens-tak loods skoonmaakprojek

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Swartruggens-tak het vandag in samewerking met die Swartruggens Gekombineerde Skool dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te wyte aan ontoereikende onderhoud en swak dienslewering deur die Kgetlengrivier...

AfriForum stig ’n tak in Polokwane

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 28 Junie 2017 ’n tak in Polokwane (voorheen Pietersburg) gestig wat spruit uit die behoefte van lede van die gemeenskap om swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in dié stad aan te spreek. Die...

Brakpan-begraafplaas gaan agteruit

AfriForum het op 28 Junie 2017 ondersoek ingestel na die toestand van die Brakpan-begraafplaas in die lig van hul Rus in Vrede-veldtog en bevind dat dit in ’n haglike toestand is. “Daar word geen instandhoudingswerk gedoen nie. Gebrande bloekombome het op ’n hele paar...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN