deur AfriForum | Jul 7, 2017 | Argiewe
AfriForum se Delareyville-tak het inwoners van dié dorp uit pure moedeloosheid aangeraai om hulle vullis na die munisipale kantore te neem omdat vullisverwyderingsdienste nie gelewer word nie. Van die inwoners het die afgelope week die daad by die woord gevoeg. ’n...
deur AfriForum | Jul 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het gister patrollie-opleiding ontvang. Dit is een van talle opleidingsessies wat vir die buurtwag beplan is ten einde die veiligheid van hulself, asook die gemeenskap te verseker. “Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike...
deur AfriForum | Jul 3, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 29 Junie 2017 ’n tak in die noordelike woonbuurte van Bloemfontein gestig. Dít spruit uit die behoefte van gemeenskapslede van Noordhoek, Waverley, Bayswater, Heliconhoogte en die Wild Olive-landgoed om swak dienslewering,...
deur AfriForum | Jul 3, 2017 | Argiewe
AfriForum se Springbok-tak het gedurende Junie 2017 gesprekke met die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit gevoer ten einde insae te hê in die jaarlikse begroting wat op 1 Julie 2017 in werking getree het. AfriForum se voorstelle wat as deel van die begrotingsbesluit...
deur AfriForum | Jun 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Newcastle het onlangs verskeie stoptekens in Ngagane, een van die woonbuurte in dié dorp, vervang. Dít volg nadat die gemeenskap verskeie kere by die Newcastle Munisipaliteit daaroor navraag gedoen het. AfriForum het ook ’n versoek in hierdie...