deur AfriForum | Jul 10, 2017 | Argiewe
Die plaaslike AfriForum-buurtwag en die Moot-Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Moot-area van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het op 3 Julie 2017 ’n samewerkingsooreenkoms onderteken. Dít volg nadat ’n behoefte onder hierdie organisasies ontstaan het...
deur AfriForum | Jul 8, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit het op 7 Julie ’n amptelike klag teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse rugby by Wêreldrugby se hoofkantoor in Dublin, Ierland, ingedien. Hierin word Wêreldrugby gewys op die manier waarop die Suid-Afrikaanse regering...
deur AfriForum | Jul 7, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in die Hennopsriviervallei het onlangs gehelp om brande te blus wat in die gebied langs die vallei ontstaan het. Die buurtwagte het ook nuwe brandbestrydingstoerusting ontvang wat dit vir die buurtwaglede moontlik...
deur AfriForum | Jul 7, 2017 | Argiewe
Wetenskaplike toetse toon dat Ellisras se drinkwater nie skoon en veilig vir menslike gebruik is nie. Dié toetse vorm deel van AfriForum se blou-en-groendruppelprojek om te verseker dat dorpe se drinkwater skoon en veilig is. Afriforum se Ellisras-tak het...
deur AfriForum | Jul 7, 2017 | Argiewe
Sowat 40 lede van onderskeidelik AfriForum se Wes-Moot-buurtwag en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie deelgeneem. Die patrollie het op Saterdag, 1 Julie 2017 om 15:00 afgeskop en tot Sondagoggend 2:00 geduur. Geen...