Header Artwork

AfriForum stig Bethal-buurtwag

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2017 ’n buurtwag in Bethal gestig om, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), misdaad in dié dorp te takel. Die bestuur bestaan uit: Rian Smith (voorsitter van die tak se...

Gemeenskapsamewerking red kapingslagoffer

AfriForum-buurtwagte, die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), GE Response en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Bronkhorstspruit-gebied het op 6 Julie 2017 ’n kapingslagoffer wat ontvoer is gered en kort daarna ook sy gekaapte voertuig opgespoor. Die...

AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte trek verdagtes vas

Lede van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 9 Julie 2017 twee vermeende inbrekers betrap en ’n verdagte wat in die besit van dwelms was, laat arresteer. “Die Uitsig-buurtwag was op patrollie toe hulle twee verdagte persone in ’n begraafplaas opgemerk het. Die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN