deur AfriForum | Jul 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs die Machado-Centenary-dam besoek ten einde strukturele foute te identifiseer. “Die tak het bevind dat daar strukturele skade aan die damwal is omdat die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit nalaat om die dam in stand te hou....
deur AfriForum | Jul 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier het die afgelope naweek aan ’n gemeenskapspatrollie deelgeneem. Die patrollie is deur sowat 181 buurtwaglede, lede van die Tshwane Metropolisie en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) uitgevoer. “Dit is vir my ’n...
deur AfriForum | Jul 19, 2017 | Artikels
Deur: Annelise de Vries en Jhua-nine Wyrley-Birch Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie droom nie, is nie ʼn realis nie. Die pad na suksesvolle entrepreneurskap is ʼn moeilike een, maar Suid-Afrika is immers ʼn...
deur AfriForum | Jul 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het op 10 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike toestand van dié dorp se rioolaanlegte en -pompstasies. Die aanmaning eis dat die munisipaliteit voor 18 Julie 2017...
deur AfriForum | Jul 18, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit het vandeesweek amptelike klagtes teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport ingedien by die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) se hoofkantoor in Lausanne, Switserland, asook by die Internasionale Assosiasie van...