Header Artwork

AfriForum toets riooluitvloei in Kaapse See

Die voortslepende rioolkrisis in die Kaapse See het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om die gehalte van die riooluitvloei in die see te gaan toets. Die burgerregte-organisasie het reeds in 2015 druk begin uitoefen en die gemeenskap gemobiliseer om betrokke...

AfriForum se Argent-plaaswag ontvang opleiding

AfriForum se Argent-plaaswag in die Delmas-omgewing het gedurende Junie en Julie 2017 gemeenskapsveiligheidsopleiding ontvang. Die plaaswag sal in die toekoms verdere opleiding ontvang ten einde hulle eie veiligheid, asook dié van die gemeenskap te verseker. Faan...

SLIMkoppe weer op die planke as deel van AfriForum-veldtog

As deel van AfriForum se Studeer en Leer in jou Moedertaal (SLIM)-veldtog vir die bevordering van moedertaalonderrig, word die verhoogproduksie SLIMkoppe vanjaar vir die eerste keer by skole in die Noordwes en vir ’n tweede keer in Gauteng opgevoer. SLIMkoppe, geskryf...

AfriForum-takke in Uitsig en Pellissier trek verdagte vas

Lede van AfriForum se takke in Uitsig en Pellissier het gister ’n verdagte vasgetrek wat besig was om palissadeheinings langs ’n treinspoor af te saag en te steel. “Een van ons lede het ons ingelig dat palissadeheinings langs die treinspoor in Memoriamweg afgesaag en...

Witrivier-buurtwag hou massapatrollie

AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 14 Julie 2017 ’n massapatrollie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Full Circle Sekuriteit gehou. “Geen ernstige voorvalle van misdaad is aangemeld nie, maar die doel van die patrollie was om sigbaarheid...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN