deur AfriForum | Jul 26, 2017 | Argiewe
Lede van AfriForum se Bronkhorstspruit-tak en -buurtwagte, asook plaaswagte in die omgewing het onlangs algemene veiligheidsopleiding ontvang. “Opleiding is belangrik vir enige veiligheidstruktuur en die buurtwagte se hoofdoel is om die gemeenskap te beveilig. Ons is...
deur AfriForum | Jul 26, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwag in die Wes-Moot-gebied het die afgelope naweek in samewerking met die Hercules GPF gehelp om brande te blus wat in die gebied ontstaan het. “Buurtwagte is van kardinale belang omdat hulle ’n gemeenskap in geval van...
deur AfriForum | Jul 25, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Postmasburg-tak het onlangs met die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) vergader om probleme in dié dorp te bespreek. Die tak het Cogta genader ná talle pleidooie aan die Tsantsabane Plaaslike...
deur AfriForum | Jul 25, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het op 20 Julie 2017 nagenoeg 400 liter water aan die Davieshof-ouetehuis op dié dorp verskaf. Hierdie ouetehuis was na bewering al ’n geruime tyd sonder water weens ’n probleem met die infrastruktuur. Nadat die tak danksy WhatsApp-groepe...
deur AfriForum | Jul 25, 2017 | Argiewe
Watertoevoer in Naboomspruit is besig om te verbeter nadat AfriForum ’n hofbevel in 2014 teen die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit in dié verband verkry het. Die munisipaliteit het onlangs vier nuwe pompe by die Frikkie Geyserdam geïnstalleer en twee boorgatpompe...