Header Artwork

AfriForum ruim Secunda op

Die AfriForum-tak in Secunda het die afgelope naweek ’n skoonmaakaksie in dié dorp gehou waartydens 85 swartsakke se vullis in Nelson Mandela- en Joe Slovorylane opgeruim is. “Die netheid van ’n dorp is belangrik en AfriForum sal voortgaan om probleme met...

Meyerville-treinbrug in Standerton word opgeknap

AfriForum se Standerton-tak het op 29 Julie 2017 die Meyerville-treinbrug in dié dorp opgeknap as deel van die tak se brugopknappingsprojek. Tydens dié selfdoenprojek beplan die plaaslike tak om al die brûe in die dorp te verf, asook om sigbaarheid en padveiligheid te...

AfriForum loods teenboelieveldtog by Laerskool Roodekrans

Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week hul teenboelieveldtog by Laerskool Roodekrans in Roodepoort, Gauteng van stapel gestuur. Dié projek dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met kinders, onderwysers en ouers in. “Dit...

Christiana-buurtwag oefen vir die ware Jakob

  Die AfriForum-buurtwag in Christiana het onlangs verskeie noodsituasies nageboots waartydens sy lede moes reageer ter voorbereiding van regte noodsituasies wat moontlik in die toekoms kan opduik. Lede van die buurtwag moes onder meer woonadresse opspoor sonder om...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN