deur AfriForum | Aug 7, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bloemhof het verlede week nuwe verkeerstekens in die dorp opgerig, asook ou verkeerstekens vervang. Die tak was genoop om in te gryp aangesien die afwesigheid van verkeerstekens ’n groot veiligheidsrisiko vir alle padgebruikers inhou. Volgens...
deur AfriForum | Aug 4, 2017 | Argiewe
Paaie in Vaalharts is deur die departement van paaie en vervoer opgeknap ná die plaaslike AfriForum-tak vroeër vanjaar ’n petisie aan die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit oorhandig het. Met dié petisie het die tak geëis dat padinfrastruktuur opgeknap en...
deur AfriForum | Aug 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het vandag in samewerking met Laerskool Werda, Springs Tegnies, CMS (gemeenskapsmoniteringsdienste) en die Ekurhuleni Metropolisiediens ’n skoonmaakaksie in 12de-straat uitgevoer. Dit volg nadat pleidooie aan die Ekurhuleni Plaaslike...
deur AfriForum | Aug 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witrivier-buurtwag het die dorp help opruim na stakende munisipale werkers die strate vol rommel gelaat het. Die werkers het op 2 Augustus 2017 die dorp ingevaar as gevolg van ’n loongeskil. “Sementvullisdromme en hope rommel het die strate vol gelê en ’n...
deur AfriForum | Aug 4, 2017 | Argiewe
AfriForum bedank alle lede en medewerkers vir hul ondersteuning in die sogenaamde skolegodsdienssaak. Die saak tussen Laerskool Randhart, Laerskool Baanbreker, Laerskool Garsfontein, Hoërskool Linden, Hoërskool Oudtshoorn en Oudtshoorn Gimnasium, en die Organisasie...