deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het op 5 Augustus 2017 ’n skoonmaakaksie in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, by die begraafplaas in Britsstraat geloods. Dít volg nadat die Standerton-begraafplaas al vir ’n geruime tyd lank in ’n haglike toestand...
deur AfriForum | Aug 7, 2017 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-tak het op Saterdag, 5 Augustus die Tzaneen-dam vir die tweede keer vanjaar skoongemaak. Die projek is in samewerking met die Letaba Bassmasters, Wolkberg Akademie, Rhino Chemicals, Sosal Tzaneen, Drone Tronix en Tzaneen-natuurbewaring en...
deur AfriForum | Aug 7, 2017 | Argiewe
Agt van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 170 buurtwaglede, asook verskeie nooddiens- en privaat sekuriteitsmaatskappye was by die patrollie betrokke. Die...
deur AfriForum | Aug 7, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se buurtwagte in Delmas, Witbank, Middelburg, Standerton, Secunda, Bethal en Leandra het in samewerking met met talle ander veiligheidsinstansies en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aan AfriForum se nasionale patrollie op 4...
deur AfriForum | Aug 7, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek meer as 5 200 mense regoor die land gemobiliseer tydens ’n nasionale gemeenskapspatrollie. Nagenoeg 282 veiligheidstrukture en -instansies het landwyd aan die misdaadvoorkomingsoperasie deelgeneem. ...