deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is jammer dat ANC-parlementslede nie vandag die geleentheid aangegryp het om van ‘n korrupte pres. Jacob Zuma ontslae te raak nie. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, beklemtoon die feit dat Zuma ten spyte...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Stilfontein het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, asook ’n skoonmaakaksie by die dorp se begraafplaas geloods. Die buurtwag het op verskeie voorvalle gereageer en aangesien dit Nasionale...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp, Barberton en Lydenburg, asook die Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit het in samewerking met ander veiligheidsinstansies en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aan AfriForum se nasionale patrollie op 4...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
AfriForum het die plaaslike munisipaliteite van Naledi, Tswaing, Lekwa-Teemane en Mamusa skriftelik versoek om dringend geïdentifiseerde begraafplase in samewerking met die burgerregte-organisasie skoon te maak en op te knap. Dít volg nadat die burgerregtewaghond as...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 7 Augustus 2017 wéér opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in die hantering van verskeie tonele, asook die korrekte radiogebruikprosedure. “AfriForum bied opleiding aan al sy buurtwagstrukture om te...