deur AfriForum | Aug 23, 2017 | Argiewe
Lede van die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend buite die Pretoria-Noordse landdroshof teen die dubbele standaarde betoog waarmee rasvoorvalle in Suid-Afrika hanteer word. Dié dubbele standaarde behels volgens AfriForum dat wit-op-swart-aanvalle...
deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
’n Verteenwoordiger van AfriForum Jeug is vandag by die Universiteit van Pretoria deur ’n lid van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se UP-studente-afdeling tydens die 2017 verkiesing van die universiteit se verteenwoordigende studenteraad (VSR) aangerand. Dié...
deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
AfriForum het sy kommer uitgespreek oor ’n uitspraak van die persombudsman se appèlkomitee in die saak tussen Verashni Pillay en AfriForum. In dié uitspraak, wat vandag gepubliseer is, word aangevoer dat ’n artikel wat vroeër vanjaar op Huffington Post SA gepubliseer...
deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
AfriForum en verskeie rolspelers het saamgewerk om toe te sien dat boere in Williston van voer voorsien word. ’n Vrag voerbale asook mielies is verlede week in dié dorp afgelewer. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se streekskoördineerder vir Stellaland, het Leon...
deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ‘n verslag bekend gemaak waarin sowel die oorsprong as die oorsaak van die verwoestende Knysna-brande uiteengesit word. Die verslag is opgestel deur die forensiese wetenskaplike dr. David Klatzow, wat in opdrag...