deur AfriForum | Aug 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week ’n skoonmaakaksie by die Bethal-begraafplaas op die Morgenzon-pad geloods. Dít volg nadat die Bethal-begraafplaas vir ’n geruime tyd reeds in ’n haglike toestand is en dit ook onveilig is vir gemeenskapslede om hul...
deur AfriForum | Aug 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se Hemel en Aarde-buurtwag in Hermanus is toegerus om die gemeenskap te beveilig nadat die lede formele patrollie-opleiding ontvang het. Tydens dié sessie is plaaswaglede opgelei in alle wetgewing wat op buurtwagte van toepassing is, waaronder die...
deur AfriForum | Aug 28, 2017 | Argiewe
AfriForum het op 24 Augustus 2017 met sowel die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling as die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit se afvalbestuursafdeling vergader om die toestand van die Libanon-vullisterrein te bespreek, waarna ’n formele oudit...
deur AfriForum | Aug 28, 2017 | Argiewe
AfriForum het in Augustus vanjaar verskeie klagtes oor rioolprobleme in Kakamas van lede ontvang. ’n AfriForum-verteenwoordiger en ’n verteenwoordiger van die departement van water en sanitasie het Kakamas besoek en die probleem ondersoek. “Ons kon duidelik sien dat...
deur AfriForum | Aug 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Heidelberg het verlede week ’n skietdag gehou en ook selfverdedigingsopleiding aangebied. Daar was ongeveer 21 deelnemers wat in verskeie veiligheidstegnieke touwys gemaak is. Shalto Schoeman, die tak se veiligheidsvoorsitter, het onlangs as ’n...