deur AfriForum | Aug 30, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n dringende beroep gedoen op Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), om in te gryp by die Suid-Afrikanse Inkomstediens (SAID) se hantering van die Gupta-familie se belastingsake voordat die Guptas hul bates ten volle uit die land onttrek...
deur AfriForum | Aug 29, 2017 | Argiewe
AfriForum en die KwaZulu-Natalse departement van gemeenskapsveiligheid span nou saam in die stryd teen misdaad in dié provinsie. Verskeie sprekers, onder andere Thomas Mxolisi Kaunda, die LUR vir gemeenskapsveiligheid in KwaZulu-Natal, het verlede week ’n voorlegging...
deur AfriForum | Aug 29, 2017 | Argiewe
AfriForum het op 28 Augustus 2017 ’n brief aan Edna Molewa, minister van water en sanitasie, gerig in verband met die aantal myne wat sonder waterlisensies myn. Dít volg nadat dit bekend geword het dat ’n geraamde 103 myne sonder waterlisensies werk en dat talle nog...
deur AfriForum | Aug 29, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in samewerking met AfriSake en ander plaaslike veiligheidsrolspelers op Saterdag, 26 Augustus 2017 ’n inligtingsessie aangebied wat op gemeenskapsveiligheid, onwettige grondbesettings en stakings gefokus het. Die sessies is...
deur AfriForum | Aug 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kuruman-buurtwag het verlede week ’n verdagte help vastrek danksy sy beheerkamer. Die AfriForum-beheerkamer word daagliks beman. Die beheerkamerbeampte het op 24 Augustus 2017 gemerk hoe toeriste in Livingstonestraat beroof word, waarna sy onmiddellik die...