deur AfriForum | Jan 13, 2020 | Blogs
Deur Ernst van Zyl Daar is nie een vrye samelewing wat die reg tot vryheid van spraak verkry het sonder om ’n stryd daarvoor te stry en iets daarvoor op te offer nie. Dit is ’n baie brose mensereg wat deur sommige mense as vanselfsprekend aanvaar word en ’n mens kan...
deur AfriForum | Jan 9, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark is op Dinsdag 7 Januarie 2020 ontbied om ondersoek na ’n moontlike huisbraak in te stel. Die buurtwag het ’n verdagte naby Koos de la Reystraat opgespoor en in hegtenis geneem. Die verdagte is aan die SAPD oorhandig en ’n saak...
deur AfriForum | Jan 9, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado Park-gemeenskap vertel van hul frustrasies met inmenging waardeur die onderwysvakbond SADOU die skool probeer lamlê, asook die onvermoë van die Gautengse onderwysdepartement...
deur AfriForum | Jan 7, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum wens almal wat die matriekeksamen van 2019 geslaag het, asook die toegewyde onderwysers wat hulle getrou bygestaan het, van harte geluk met dié prestasie. Terselfdertyd word met groot kommer kennis geneem van 2019 se amptelike slaagsyfer van 81.3%. Alhoewel...
deur AfriForum | Des 19, 2019 | Interkulturele samewerking Meningstukke, Erfenis en kultuur Blogs, Blogs
Deur Barend Uys “For they were freedom fighters, because they were fighting for the freedom of our land, and they sacrificed immensely, fighting against invaders.” President Cyril Ramaphosa het hierdie stelling gemaak tydens sy toespraak by die Versoeningsdagviering...